GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Delft Vellies

Delft Vellies

Standaard prys
R 899.00
Sale price
R 899.00
Tax included.

Dit vind we leuk

Delft | Nederland | 52.0116° N, 4.3571° E

Dit is net daai ietsie anders. Dit is klerekas.com se Delft-vellies! Hierdie paar skoene is met baie beplanning en kreatiwiteit deur klerekas.com ontwerp en met die hand vervaardig. Hierdie pragtige skoene is ook 'n eerste vir Suid-Afrika en jy sal verseker baie komplimente ontvang met jou mooi paar skoentjies aan jou voete.

 

100% leer

200% Uniek

Handgemaak in Suid-Afrika

Rubber sole

Gratis sak ingesluit om jou vellies veilig in te vervoer