Wolvellies (Bruin)

Snoesig, Warm, Stylvol en bonop BLERRIE mooi!

Egte leer produkte. 

Handgemaak in Pretoria. 

Goeie dinge vat tyd! Omdat die vellies handgemaak word, neem dit ongeveer 10-15 werksdae vir aflewering. 

Die vellies is nommerpas, neem dus jou gewone grootte.