GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Winkelmuis leer handsak
Winkelmuis leer handsak

Winkelmuis leer handsak

Standaard prys
R 800.00
Sale price
R 800.00
Tax included.

Leer handsak vir haar.

Grootte: 37 cm x 27 cm x 10 cm

Hierdie sakkie kom met 'n ritssluiter bo, skouer bandjies. 'n Ritssluiter sakkie binne en twee oop sakkies binne. Die sak is ten volle uitgevoer met katoen.

100% Leer