Vintage Lace

  • Winskopie
  • Gewone prys R 750.00
Tax included.


'n Tikkie oudheid en nostalgie, gekombineer met modern en stylvol! Die Vintage Lace is die regte keuse vir daardie geleentheid waar jy op jou beste wil voel en lyk. Dra dit saam met mooi pêrel oorbelle om die 'vintage' gevoel te versterk en jou uitrusting sal beslis sorg vir baie komplimente! Afhangende van die geleentheid, kan jy 'n langmou/kortmou stywe t-hemp saam met die rompie dra, of ons gunsteling die Charné of die Emma hemde. Hoe dit okal sy, hierdie is beslis 'n rompie waaroor mense sal klets!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88