Troepie elke dagsak

  • Winskopie
  • Gewone prys R 600.00
Tax included.


Weermagtent-canvas en leersak vir hom.

Grootte: 30cm x 24cm x 6cm

Bandlengte: 140cm (verstelbaar)

Hierdie sakkie het 'n ritssluiter bo, een aan die buitenkant en 'n oop sakkie binne. Die sak is ten volle uitgevoer met katoen.  

100% Leer