GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Troepie Duffle-sak

Troepie Duffle-sak

Standaard prys
Uitverkoop #Jammer
Sale price
R 1,500.00
Tax included.

Herwinde weermagtent, canvas en leer.

Sak vir hom of haar

Grootte: 50 cm x 30 cm

Band lengte: 160 cm (verstelbaar)

Hierdie sak kom met 'n ritssluiter bo en twee aan die buitekant. Die sak is ten volle uitgevoer met katoen. Kan met die hand gedra word, op die skouer, dwars oor die lyf of as rugsak.

 100% Leer