Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer
VERGEET-MY-NIE ROKKIE
VERGEET-MY-NIE ROKKIE
VERGEET-MY-NIE ROKKIE
R 699.00

R 800.00

VERGEET-MY-NIE ROKKIE

Hierdie rokkie is perfek vir al vier seisoen van die jaar. Die fyn detail is wat hierdie item besonders maak. Let op die blommetjies en strikkies op die skouers en rug. 

Jy kan hierdie item stileer met sykouse, hakskoene, vellies of selfs met sneakers. Maak haar jou eie!

Materiaal: Linne

Kleur: Teal

Spandeer R599 en kry gratis aflewering. 

+