GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Sy (navy rokkie)
Sy (navy rokkie)

Sy (navy rokkie)

Standaard prys
R 420.00
Sale price
R 420.00
Tax included.

"Sy kom van 'n klein dorpie af, 
sy hou van rolskaats, perde en lag."
- Die Heuwels Fantasties.

 

Hierdie driekwartmou rokkie is die perfekte uitrusting vir die kleindorpie -dromers. Stileer jou rokkie saam met jou vellies en 'n leer beldjie om jou uitrusting perfek af te rond.

 

Grootte

Beskikbaar in XS, S, M, L.

Model dra 'n S.

Kleur

Navy

Materiaal

Viscose

 

Wasmasjien vriendelik.

Was met koue water.