Swart Polka Dot Rokkie met Oop Skouers

Hierdie rokkie is ideaal vir die somer.

Dra dit met hoë hakke vir 'n aandjie uit, of met swart sandale vir 'n meer informele geleentheid.

Model dra grootte S.