Swart baadjie "Puffer jacket"

Maak nie saak waar in die wêreld jy is nie, "puffer jackets" is hoogmode! As jy al ooit ‘n pofbaadjie aangehad het sal jy verstaan waarom hierdie item soveel aanhang het. Dit kan gedra word bo-oor deftige of informele uitrustings en lyk altyd stylvol – boonop is dit die perfekte panser teen die koue.
Model dra grootte (S)
Materiaal: Quantec materiaal (Polyester blend)