Suzette

  • Winskopie
  • Gewone prys R 750.00
Tax included.


Jippie! Dis somer, en ons het net wat jou klerekas nodig het vir daardie sonnige somersdae! Beskikbaar in 'n kort- en langerlengte. Die Suzette rokkie is koel, prettig en ideaal vir die somer. 

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88