
Reisiger - 'n Unieke reeks vir mans wat graag die lewe uitdaag, in die see swem of oor die Oranjerivier roei. Hierdie swembroeke is ontwerp en vervaardig in Suid-Afrika, in Afrikaans en deur waaghalse.
Hierdie swembroek is reeds in 1994 ontwerp vir die Super Mario's van Suid-Afrika. Anders as bounce of snake sal jy altyd 'n wenner wees met so swembroek.
100% Polyester
Handgemaak in Suid-Afrika
Kreatief ontwerp deur Reisiger
Gratis sak om jou swembroek maklik te vervoer
GROOTTES
M [28-30]
L [32-34]
XL [36-38]