Sonskyn Rokkie

wees lief vir die lewe

en dans in die wind,

wees vrolik 

soos 'n blommekind