GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Somerreën (jas)
Somerreën (jas)
Somerreën (jas)

Somerreën (jas)

Standaard prys
R 899.00
Sale price
R 899.00
Tax included.

'n Reënjas behoort 'n moet-hê item vir elke klerekas te wees.

Dié prettige pienk polka dot Somerreën (jas) is nie net funksioneel tydens 'n reënbui nie, dis boonop pragtig ook!

Die Somerreën (jas) is die ideale item vir wanneer jy laat is (en gou 'n baadjie moet gryp), wanneer dit reën, of sommer net om jou uitrusting mooi af te rond.

 

Grootte

Beskikbaar in grootte XS, S, M, L.

Model dra 'n grootte S.

 

Kleur

Pienk met wit polka dots.

 

Wasmasjien vriendelik