Sjiek In Swart

Hierdie romp is een van ons gunsteling items hierdie winter. Dis perfek om werk toe aan te trek, maar lyk ook sjiek vir 'n aandjie uit.

Model dra grootte (S).