Screen Printing Werkswinkel

Op die 27ste Februarie bied die nimlike Alice Tindall 'n Screen Printing klas vir beginners, by Klerekas.com se werkswinkel in Pretoria aan.

Eksperimenteer met kleur, tekstuur en materiaal terwyl jy 'n stylvolle nuwe item vir jou klerekas ontwerp.

Boonop vier ons Nationale Melkterdag in styl saam met Sweet Angels Confectionary.

Hierdie geleentheid is enige kunsliefhebber, klerekasser en melktert aanhanger se droom - só teken dit sommer vandag nog in jou dagboek aan!

Elkeen wat die dag bewoon word ook bederf met 'n geskenke ter waarde van R999.