Sandy

  • Winskopie
  • Gewone prys R 880.00
Tax included.


Beslis een van my gunstelinge. Sandy lyk pragtig aan enige vrou met kurwes.  Dra haar gerus saam met 'n toppie in enige een van die rose se kleure, of swart kan ook altyd werk. Met die regte skoene, rooi lippe en die regte geleentheid kan jy haar met selfvertroue geniet!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88