Roomkleur Trui

Oorgroot truie is 'n groot modegier hierdie seisoen. Jy kan nie verkeerd gaan met 'n roomkleur trui nie, dit pas by alles.

Model dra grootte (S).