Rooi Vellie

Hiert, lees gou hier!

Ons beveel aan dat mans en dames 'n grootte kleiner as hul standaard skoengrootte bestel.

Hierdie skoene is 'n groot winskopie en daarom sal geen bestelling omgeruil word vir 'n ander grootte nie. #TrapInStyl