Ronél

  • Winskopie
  • Gewone prys R 750.00
Tax included.


Die Ronél is vir die vrou wat nie bang is om raakgesien te word nie! Dis vroulik, tog speels en vrolik, wat dit perfek maak vir die somer! Die helder geel straal vrolikheid en geluk uit en sal sommer vinnig jou dag opkikker. Die Ronél is beslis nog een van ons gunstelinge hierdie somer. Dra haar saam met ons Emma of Charné hempies, 'n leer beldjie en jou vellies om jou uitrusting af te rond.

Die Ronél sal jou sprankelend laat!