Rianca

  • Winskopie
  • Gewone prys R 990.00
Tax included.


Die prentjiemooi Rianca rokkie is absoluut een van ons gunstelinge! 'n Tikkie oudheid en nostalgie, gekombineer met modern en stylvol! Die rokkie is van dull satin gemaak, dit dra nie net gemaklik nie, maar lyk ook besonders aan. 'n Mooi hakskoen of klerekas.com poppies sal hierdie pragtige rok perfek afrond. 

Klerekas.com stylwenk: Sit jou rooi lipstiffie aan, trek rooi skoene aan en leef 'n bietjie!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88