Rhona

  • Winskopie
  • Gewone prys R 1,250.00
Tax included.


Inspirerend. Stylvol. Vrou.

Ons klere gaan nie die wêreld verander nie, die vrouens wat dit dra gaan.

Die Rhona is vernoem na inspirerende, stylvolle vrouens. Perfek vir enige geleentheid van 'n jaareindfunksie, tot 'n troue, of selfs net 'n aandjie uit. Dra haar saam met vellies vir 'n informele prentjie of saam met hoë hakke om 'n meer formele prentjie te skep. 'n Leerbeldjie rond die Rhona perfek af.

Dra haar en gaan verander die wêreld.

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88