René

  • Winskopie
  • Gewone prys R 880.00
Tax included.


Ons is versot op die prentjiemooi René romp. Ideaal vir elke dag maar ook perfek vir 'n spesiale geleentheid soos 'n aandjie uit of self 'n troue. Dra haar saam met 'n leer beldjie en vellies vir 'n meer informele prentjie, of saam met hoë hakke of ballerina skoene vir 'n deftiger prentjie.

Waarvoor wag jy nog? Die René is 'n moet vir elke klerekas!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88