Purple Rose

  • Winskopie
  • Gewone prys R 750.00
Tax included.


Perfek vir daardie spesiale geleentheid. Die Purple Rose is sag en vroulik. Die Emma, of Charné hempies lyk prentjiemooi hierby. Dra dit saam met 'n leer beldjie en jou vellies om 'n skildragtige prentjie te skets.

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88