Protea (Groen)

Ons weet jou hart begin waar die teerpad eindig, want dit is waar jy jou sandale kan aantrek! 

Egte leer produkte. 

Handgemaak in Pretoria. 

Goeie dinge vat tyd! Omdat die sandale handgemaak word, neem dit ongeveer 10-15 werksdae vir aflewering. 

Die vellies is nommerpas, neem dus jou gewone grootte.