Plaasmeisie mini

  • Winskopie
  • Gewone prys R 400.00
Tax included.


Canvas en leer handsak vir haar.

Grootte: 28 cm x 26 cm x 10 cm

Band lengte: 140 cm (verstelbaar)

Hierdie sakkie kom met 'n ritssluiter bo, een aan die kant en een binne. Die sak is ten volle gevoer met katoen.

100% Katoen Canvas

100% Leer