Pienk Aarbei Rokkie

Rokkies is veelsydig en maklik om te dra - heerlik vir die somer! 

Dra dit saam met espadrille en ‘n sjiek sonbril vir ‘n middageteafspraak of kies ‘n ontspanne voorkoms met sandale en ‘n sonhoed vir ‘n dag by ‘n mark! 

 

Grootte

Bors

Middel 

Heupe 

Lengte 

XS

82

69

94

83

S

86

73

98

85

M

90

77

102

87

L

96

83

108

89