Papaya

  • Winskopie
  • Gewone prys R 780.00
Tax included.


Hierdie pragtige rompie was sommer vinnig-vinnig uitverkoop, maar is terug in volle glorie! As gevolg van die swart agtergrond is die rompie ook 'n perfekte keuse vir 'n aandgeleentheid, maar met mooi kleurvolle tekkies en stywe toppie is dit die regte keuse vir enige geleentheid waar jy die koppe wil laat draai! Geniet haar en dra haar met selfvertroue!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88