GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Pajama pakkie
Pajama pakkie

Pajama pakkie

Standaard prys
R 550.00
Sale price
R 550.00
Tax included.

Die modieuse "slit" voor op die hempie is ideaal om subtiel en gemaklik babatjies te kan borsvoed. Die hemp is spesiaal ekstra lank gesny om perfek oor mammas se magies te pas. Die pakkie sluit 'n heerlike gemaksbroek in.

Materiaal

Die pajama pakkie word van 'n sagte katoen en polyester materiaal gemaak.

Kleur

Grys

Beskikbaar in groottes (S), (M), (L), (XL).