Oranje Oorvou Rok

"Styl is 'n manier om te sê wie jy is sonder dat jy 'n woord hoef te praat." Coco Chanel

Nie net is 'n oorvou rok sjiek en modieus nie, dit is ook baie verslankend.

Materiaal: Viscose Linen Blend

Skoene: Tan Espadrille