Oorgroot navy scrunchie

Ja, ons weet. Oral op Instagram en Pinterest sien jy deesdae prentjiemooi oorgroot scrunchies.

Uiteindelik kan jy dit ook nou op klerekas.com kry!

Met liefde handgemaakt in Suid-Afrika.