Oorgroot sjampanje-kleur scrunchie

Ja, ons weet. Oral op Instagram en Pinterest sien jy deesdae prentjiemooi oorgroot scrunchies.

Uiteindelik kan jy dit ook nou op klerekas.com kry!

Met liefde handgemaakt in Suid-Afrika.