Oorgroot Blazer Baadjie (Jumpsuit)

"Styl is 'n manier om te sê wie jy is sonder dat jy 'n woord hoef te praat." Coco Chanel

Hierdie is die perfekte "date-night" uitrusting. Dit is 'n eenstuk (jumpsuit), maar lyk soos 'n oorgroot Blazer baadjie. Jy sal beslis die koppe laat draai in hierdie uitrusting.

Materiaal: Viscose