Olyfgroen hemprokkie

Ons is gaande oor 'n hemprokkie, dis so veelsydige item om in jou klerekas te hê. Jy kan dit vir 'n deftige geleentheid, sowel as informeel dra. Dit is ook vleiend vir enige figuur.

Wat hierdie hemprokkie besondermooi maak is die mooiste materiaal.