Ollie Olifant

'n Spesiale speelding wat 'n leeftyd se herhinneringe vir jou kleiding sal bring.

Ollie Olifant is spesiaal gehekel in Suid-Afrika, deur Precious.

 

Grootte: 22cm lank

16cm hoog