Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer
Nommer een (navy rok)
Nommer een (navy rok)
Nommer een (navy rok)
Nommer een (navy rok)
R 1,050.00

Nommer een (navy rok)

Dit sal nie lank neem voordat hierdie navy rok ook die nommer een gunsteling item in jou klerekas is nie!

Stileer jou Nommer een (navy rok) met mooi hakskoene om dit perfek af te rond.

Ook beskikbaar in 'n broek en ekstra lang hemp (suit) styl.

 

Kleur

Navy en wit

Materiaal

Bon-bon

 

Só werk die groottes:

0 = 36

1 = 38/40

2 = 40/42

3 = 44/46

4 = 48/50

*Model dra grootte 0.

+