Nude Espadrille

Dis uiteindelik tyd om jou wolpantoffels te verruil vir 'n paar mooi somerskoene.

Hierdie espadrille skoene hoort in elke vrou se klerekas en is ideaal vir elke dag dra!