Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer
Net 'n kruisie
Net 'n kruisie
R 140.00

Net 'n kruisie

As jy, net soos ons, gek is oor die kuns van mode...

Dan is hierdie juwele vir jou!

Die kruisie (voorkant) en sirkel (agterkant) is los van mekaar, wat beteken dat jy gedurig jou oorbelle kan verander. Dra jou oorbelle saam, apart of meng en pas dit met ander Net 'n Kameel -juwele in hierdie reeks.

Hierdie oorbelle sal beslis jou uitrusting soos 'n kunswerk laat lyk en voel.

 

Lekker speel!

+