GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Net 'n hartjie
Net 'n hartjie
Net 'n hartjie
Net 'n hartjie

Net 'n hartjie

Standaard prys
R 140.00
Sale price
R 140.00
Tax included.

As jy, nes ons, gek is oor die kuns van ontwerp...

Is hierdie oorbelle vir jou!

Die hartjie (voorkant) is los van die sirkel (agterkant), so dit kan saam of apart gedra word. Jy kan ook hierdie oorbelle meng en pas met ander Net 'n Kameel -juwele uit hierdie reeks, om by elke nuwe uitrusting te pas.