Juwele kan elegant en eenvoudig wees of dit kan so uniek en besonders wees dat dit die koppe laat draai. Om 'n juweelstuk te hê wat in beide van die bogenoemde kategorieë val is 'n absolute wenner.
In ons opinie is dit presies wat die druppel -oorbelle is: elegant, uniek en baie besonders.