Navy "Pencil Skirt"

Hierdie romp is ideaal vir die somer.

Dra dit met hoë hakke en 'n mooi bloes vir 'n aandjie uit, of met sneakers en 'n t-hemp vir 'n meer informele geleentheid.

Model dra grootte 32.