KORING ROK

Hierdie rok is net perfek vir enige geleentheid! Sy sal jou laat speels voel, maar ook braaf genoeg om enige dag aan te pak.

Let veral op die detail by die sakke.

Materiaal: Linne

Kleur: Mostert

Spandeer R599 en kry gratis aflewering.