Mosterd Eenstuk

"Styl is 'n manier om te sê wie jy is sonder dat jy 'n woord hoef te praat." Coco Chanel

Hierdie eenstuk is een van ons gunstelinge hierdie seisoen. dit kan formeel en informeel stileer word.

Die bandjies kan verstel word om of net oor die skouers te gaan, of ander die rug te kruis.

Dit lyk ook mooi met 'n t-hemp of bodysuit onderaan.

Materiaal: Viscose Linen Blend

Skoene: Tan Blokhakskoene