Mila

  • Winskopie
  • Gewone prys R 750.00
Tax included.


Jip, jy het reggesien - sy het sakke!! Alhoewel die rompie meer gepas is vir die somer, kan sykouse ook pragtig daarby werk.  Dra haar gerus in die somer met 'n stywe kortmou toppie of in die winter met 'n langmou stywe t-hemp. Dit sal beslis 'n wenner wees!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88