Michaela

  • Winskopie
  • Gewone prys R 990.00
Tax included.


Speels, vrolik en absoluut ideaal vir die somer. Die rek-katoen materiaal waarvan die Michaela rokkie gemaak is laat dit vroulik en sag lyk. 'n Leer beldjie rond die Michaela perfek af! Dra haar saam met jou pienk klerekas.com poppies, of mooi leer vellies!