Mia/Cafe racer

  • Winskopie
  • Gewone prys R 990.00
Tax included.


'n Asemrowende mooi rokkie vir die dames wat nie bang is om aandag te trek nie! Ideaal vir enige geleentheid! Dra haar saam met 'n leer beldjie en jou vellies! Mooi TJiRP juwele hierby sal beslis ook sorg vir baie komplimente! 

Hierdie is absoluut 'n rokkie waaroor die mense sal klets! 

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88