Maroon Kolletjie Oorbelle

Bederf jouself, jou dogter, jou sussie of jou pêl met hierdie pragtige hout oorbelle.

Met liefde handgemaak in die Oos-Vrystaat.