Marche

  • Winskopie
  • Gewone prys R 1,250.00
Tax included.


Helder , speels en vrolik! Ideaal vir enige geleentheid van 'n troue tot 'n aandjie uit. Die katoen mengsel materiaal waarvan dit gemaak is, laat dit vroulik en sag lyk. Afhangende van die geleentheid, dra haar met 'n hakkie, of my gunsteling - jou vellies! 'n Leer beldjie rond die Marche perfek af! Geniet haar en laat die koppe draai!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88