Luiperd-motief

As ons aan winter dink, dink ons aan maroon, roesbruin, olyfgroen en skakerings van die mooiste pienk. Hierdie hemp het al ons gunsteling winterskleure om jou klerekas behoorlik kleur te gee hierdie winter. Boonop is dit veelsydig genoeg om enige seisoen te dra!

Materiaal: Rayon

Model dra grootte: 30