Lizzy

  • Winskopie
  • Gewone prys R 990.00
Tax included.


Die allermooiste rokkie, perfek vir jou klerekas! 'n Tikkie oudheid en nostalgie, gekombineer met modern en stylvol! Die rokkie is van katoen gemaak, behou sy vorm perfek om soos 'n droom aan te lyk. Rooi of geel klerekas.com poppies sal hierdie pragtige rok perfek afrond.